Karakters

12 February 2009

 

Iets nuut wat hopelik gaan bly tot die dag wat ek die emmer skop...of 'n taxi my omry...

Die nuwe skakel 'Bydraers' is daar om die lesers 'n beter idee te gee van die mense met wie ek uithang, gewoonlik teen my sin, wat hulle dink en hoekom.

Mense mense ...

Hou dit maar dop so met die tyd saam - ek is seker die lys sal groeie in die nabye toekoms.

.jaco

Afrikaanse Volksheld teen 23:58

0 comments: