House Dit!

12 February 2009

 

House M.D. - Een van die 'cool'ste reekse op TV ooit.
Storie gaan oor een briljante dokter wat sukkel met 'n gebreklike been, sosiale leemtes & 'n Vicodin probleem...

Vicodin Gebruiker / Misbruiker...

Of hy nou sy tekortkominge aanvaar of nie streef hy daarna om enige mediese misterie op te los.
Net soos ek die misterie probeer oplos oor die T.U.T wat weer staak & ek nou nog net 1 klas hierdie hele jaar gehad het...

Die reeks het 'n wonderlike groep akteurs met die Emgels gebore Hugh Laurie van Black Adder faam.
Twee interresante feite van die reeks op IMDB:
-"Dr. Gregory House was based on Sherlock Holmes... but Holmes, in turn, was based on a Doctor that Sir Arthur Conan Doyle knew while studying medicine, a Dr. Bell, whose specialty was diagnosis."

-"During Hugh Laurie's audition, producer David Shore told how Bryan Singer, one of the executive producers, said, "See, this is what I want; an American guy." Singer was completely unaware of the fact that Hugh Laurie is British."

Nou een ding wat ek geleer het in al my jare oorsee is dat jy nie meer van die Britte praat nie, dis nou die engelse...maar ek dink dis soos ManBearPig... ind die einde gee niemand retig om nie...

Die reeks is nou al by Seisoen 5 & dit word net beter & meer interresant soos jy die karakters leer ken. Regtig die kyk werd.

Skildery deur Will Murai.

.jaco

House verslaafde...& Afrikaanse Volksheld.

0 comments: