TUT Society of Cinematographers

11 February 2009

 

'n Nuwe skakel is pas op die engelse weergawe van die blog geplaas.


Van die week af het die film studente oftewel die wat in Kinematografie spesialiseer belsuit om hulle eie "society" te stig.

Die TUT Society of Cinematographers mag dalk splinternuut wees maar ons het al innoverende werk gedoen & ek moet erken dat ons beligting standaard uiters hoog is.

Ek sal probeer om so spoedig moontlik video materiaal op te kry om die boonste te staaf.

.jaco

Kinematograaf...& Afrikaanse Volksheld

P.S - Ek sien die uitleg & teks formaat is ietwat af....ek gaan bietjie later vanaand gou daarna loer.

0 comments: