jacovandyk nou in Afrikaans

11 February 2009

 

Ja - Dis waar!!

Die Blog is nou uiteindelik in Afrikaans soos dit behoort.
Die Engelse & Afrikaanse een gaan mekaar hand in hand ondersteun - of 10 teen 1 presies dieselfde nuus hê...ek weet nog nie.

Ek sal op 'n latere staduim 'n skakel opsit na die engelse blog toe maar vir tyd & wyl kan jy op die skakel kliek:



Moenie dankie sê nie - dis wat ek doen.

.jaco

Verveelde Afrikaanse Volksheld

0 comments: